Radio Pretoria is a broadcast radio station in Pretoria, South Africa, providing Community News and Cultural programming as a broadcast support system for African farmers ... See more on a variety of frequencies throughout South Africa.

Wenner van die 2013 MTN "My Stasie" toekenning vir radio met die mees lojale luisteraars.

Missie van Radio Pretoria Om die samehorigheid van Boere-Afrikaners te versterk en die handhawing en uitbouing van die volksidentiteit te bevorder, deur radio-uitsendings aan diegene wat toegewyd is aan die behoud van: Sy Protestants-Christelike herkoms en Wes-Europese taal en kultuur-erfenis, wat hom onderskei van ander Afrika-kulture, d.w.s. sy Westerse eiesoortigheid in Afrika, ook ten dienste van sy buurvolke in Afrika. Die unieke merktekens van sy groei uit Afrikagrond wat hom van ander Westerse kulture onderskei, dit is, sy Boere-Afrikaner-identiteit in die wêreld. Die vryheids- en selfbeskikkingselemente van sy kultuur, wat oor 350 jaar in Afrika gegroei het, wat internasionaal bekend is, en wat vir hom wêreldwyd agting afgedwing het. Afrikaners wat hulle met bogemelde vereenselwig is Boere-Afrikaners. Hulle trek duidelike grense tussen beproefde waardes en degraderende verskynsels van populêre maar verbygaande aard.

ALGEMENE INLIGTING Radio Pretoria sal ’n aantal uitdagings die hoof bied in die jaar wat voor ons is. Die Nuuskantoor het ’n nuwe Hoofredakteur in Henk Joubert. Saam met sy personeel in die nuuskantoor gaan daar hard gewerk word om die standaard te handhaaf en uit te bou.... Die bemarking van Radio Pretoria sal nuwe hoogtes bereik. Nuwe toerusting, nuwe gedagtes, nuwe uitdagings staan voor die deur om hierdie Volksradio verder bekend te stel, wag op ons......... ’n Hele aantal besoeke by verskillende punte sal gedurende die eerste helfte van 2011 gebring word – dit sluit ondermeer in skou-geleenthede, winkelsentrums en ander geleenthede om groter bewustheid oor Radio Pretoria te bewerkstellig. Op deurlopende basis sal meer buitelandse medewerkers gevind word om die Radio op die voorpunt te plaas van nuuswaardige gebeure. Radio Frekwensies: Kleinfontein 104.2 Greylingstad 107.6 Newcastle 104.5 Ermelo 104.0 Thabazimbi 103.7 Brits 106.6 Naboomspruit 92.2 Koster 107.5 Tzaneen 96.6 Pietersburg 100.0 Telefoonnommers: Kantoor: 012 543 0120 Ateljee: 012 543 3037 Faks: 012 567 7394 Faks (nuus): 012 567 1457 Bankbesonderhede: Bank: ABSA Rekeningnr :090 148 524 Vasbyt Rekeningnr: 090 554 967 44 Takkode: 632005 Adres: Braam Pretoriusstraat 378, Magalieskruin, Pretoria Posbus 14935, Sinoville, 0129 e-pos: bestuur@radiopretoria.co.za ateljee@radiopretoria.co.za See More

1993

2013 - MTN Radio Toekenning vir die My Stasie Toekenning

Últimos comentários sobre Radio Pretoria

Etienne Marais
Pretoria FM asseblief kan julle elke dag meer Christelike inhoud en Geestelike Musiek radio uitsendings oor die radio uitsaai?
2021-10-21 11:44:44 Reportar comentario

Deja un comentario sobre Radio Pretoria

Pon tu nombre para enviar
Debes comentar algo para enviar
Debes verificar que no eres un robot

Agregada a Favoritos

Inicia sesión con Facebook y mantén sincronizados tus favoritos en diferentes dispositivos

No gracias

Iniciar sesión con Facebook

Inicia sesión con Facebook y mantén sincronizados tus favoritos en diferentes dispositivos

No gracias

Compartir en Facebook

Te gusta mucho esta radio? Compártela en Facebook. Corre la voz!

Compartir en Facebook
No gracias

Bienvenido a Streame!

Gracias! Ya eres parte de los 150.000 usuarios que escuchan radio en Streame. Comparte nuestra alegría con tus amigos y ayúdanos a crear una gran comunidad. Corre la voz!

Compartir en Facebook
No gracias