Inscrição usando sua conta Facebook e sincronizar seus favoritos rádios em todos os dispositivos
Inscrição com FacebookInscrição usando sua conta Facebook e sincronizar seus favoritos rádios em todos os dispositivos
Inscrição com FacebookRadio Pulpit has been on air since 1981 and broadcasts on 657 AM in Gauteng. A breakthrough of the vision came in 2012 when a ... See more license was granted to Cape Pulpit 729 AM. Cape Pulpit started broadcasting on 1 December 2012 and can be heard on 729 AM in the greater part of the Western Cape.
729 Cape Pulpit is your new Christian Radio Station in Cape Town & surrounding areas.
Radiokansel is amptelik terug op die Wes-Kaapse luggolwe op 729AM saai uit onder die naam Kaapse Kansel! Hierdie keer om te bly! Alle dank en eer gaan aan ons Hemelse Vader vir hierdie fenomenale wonderwerk!" So sê 'n oorstelpte Dr Roelf Petersen, Besturende Direkteur van Radiokansel. Op 18 Julie 2012, terwyl die ganse wêreld Mandela-dag gevier het, ontvang Radiokansel een van hulle grootste gesk...enke in ses jaar. Een waarvoor duisende gebede van hoop en uitkoms opgegaan het. Radiokansel is sedert 2006 gewikkel in 'n stryd om 'n uitsaailisensie van OKOSA te verkry vir die 729AM-sender in die Wes-Kaap. Dit het 'n hooggeregshofsaak tot gevolg gehad, waartydens daar in die regsproses groot deurbrake gemaak is in terme van die herkategorisering van mediumgolffrekwensies, tot voordeel van alle gemeenskapstasies in Suid-Afrika. "Dit is nie net 'n deurbraak nie - dis 'n wonderwerk! Radiokansel is verheug dat ons ook in hierdie verband 'n bydrae kon lewer tot die groter uitsaaigemeenskap", vertel Dr Petersen. Die nuwe radiostasie, Kaapse Kansel is 'n aparte radiostasie met sy eie bestuur eg-Kaapse direksie, kultuur en omroepers, maar steeds in die kenmerkende styl van die vlagskip Radiokansel waarvoor luisteraars die afgelope 31 jaar lief geword het. 729 Cape Pulpit / Kaapse Kansel Program Schedule Monday - Friday 06:00 - 09:00 729 Breakfast with Lukie Debeer (English & Afrikaans) 09:00 - 11:00 (Mon) Mondays with Linda (Tue) Delf Dieper (Wed) Just for You (Eng & Zulu) (Thu) Hartklop (Fri) Life with Linda 11:00 - 11:30 Joyce Meyer Ministries 11:30 - 12:00 Focus on the Family 12:00 - 15:00 729 Life Style with Guilma Stander 15:00 - 18:00 729 Afternoon Drive with Quinton Manuel 18:00 - 19:00 Allegaartjie, & Odissey 19:00 - 21:00 Xhosa PM on 729 with Pumla Skunana-Kamulu 21:00 - 00:00 Zulu Programmes 00:00 - 0400 Overnight with 729 04:00 - 06:00 Xhosa Breakfast (Mon) Sivu (Tue - Friday) Phaphile CelesiSoli Deo Gloria! See More
2012
http://www.kaapsekansel.co.zahttp://www.capepulpit.co.za
Inscrição usando sua conta Facebook e sincronizar seus favoritos rádios em todos os dispositivos
Inscrição com FacebookInscrição usando sua conta Facebook e sincronizar seus favoritos rádios em todos os dispositivos
Deixe um comentário sobre Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Muito obrigado pelo seu contributo
Seu comentário será publicado em poucos minutos